Dis tyd om weer te glo Om jou hartklop weer te hoor Kyk hoe verhelder die son, laat sy strale weer val op jou gesig Oh, min het jy geweet (min het jy geweet) Jy is moeilik om te breek (moeilik om te breek) Skud die stof van jou skoene af, dis tyd om weer te leef Die tyd is nou Dis Hoog Tyd dat jy weer opstaan Dis Hoog Tyd dat jy onthou Wie jy is en waarvoor jy staan, kan jy onthou die tyd is nou? Dis die gevoel van hoër en hoër gaan voor jy jou asem ophou Moet jy steeds die grootste kans vat Want jy weet die tyd is nou Jy weet jy het 'n doel Om aan ander tewys dat jy kan en as jy val staan weer op, skud dit af en dans nog 'n keer Die tyd is nou Dis Hoog Tyd dat jy weer opstaan Dis Hoog Tyd dat jy onthou Wie jy is en waarvoor jy staan, kan jy onthou die tyd is nou Dis die gevoel van hoër en hoër gaan Voor jy jou asem ophou Moet jy steeds die grootste kans vat Want jy weet die tyd is nou Hey, hey, hey yeah x3 Jy weet die tyd is nou Hey, hey, hey yeah x3 Jy weet die tyd is nou Dis Hoog Tyd dat jy weer opstaan Dis hoog Tyd dat jy onthou Wie jy is en waarvoor jy staan, kan jy onthou die tyd is nou Dis die gevoel van hoër en hoër gaan Voor jy jou asem ophou Moet jy steeds die grootste kans vat Want jy weet die tyd is nou
Charlize Berg的其他专辑
- 1702569600000
- 1685030400000
- 1669305600000