Bamba
Nou eks die Nou eks die goat is kla gewys Maak nou music sy wil taste Sy wil aan bamba skit hai lyf Sy wil mos jol sys fokkel styf Nou dies die ding ja ek is trug Soek jou kindtjie sy wil vlug Sy soek vi my ja sy is lis Ekse jou kindtjie gat ek blis Wil jy huistoe skyf saam my Wies gereed os gat nou ry Os klok aan uit nou by jou ma Ekse vanaand maak os mistakes Is mr playa en malxrd Jy wietan goat gat ha nou kry En ja dit battie jy raak kwaad nie Sy wil saam met ons aan gly Ekse nou wag kom trug Draai nou om en buig jou rug Is mr playa eks trug Ek vat die game aan is my plieg Nou bamba, aii nou bik it nou mama Kom jy aan op en jy gooi it vir papa Ek issan playa die goat ini shlabas Vra vi jou kin ja sy roep my aan dada Woz woz woz is is is isiieboi Hie kom die rejx It's die locals vat dala mahn Woza isiieboi Ek sê mysie Skut jou lyfie Ek sê kyk hier gooi n bygie Eke weet dat jysi styfie Niks van mooi nie Kan nie kry nie Jy weet mos hai werki bymy nie Ek kan nie lank meer hier bly nie Hulle gan niks van my meer kry nie Jy weet mos hai werk nie by my nie Nou bamba Al jou mense kan kamka By die huis os gan haal ha 7655 vani waks jah Hierso maak os net plak vas Sys te pragtag Vat ek ha dak af Sys te lastag Sys vani rak af Nette sapag Gat ek sy lat vat Op en af Wat hou jy jou bakgat Nou bamba Al jou mense kan kamka By die huis os gan haal ha 7655 vani waks jah Hierso maak os net plak vas Sys te pragtag Vat ek ha dak af Sys te lastag Sys vani rak af Nette sapag Gat ek sy lat vat Op en af Wat hou jy jou bakgat